aanmaning [boodskap #132339] |
Vr, 24 Julie 2020 12:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanmaning
Afbreking: aan•ma•ning
Selfstandige naamwoord: aanmaning
Meervoud: aanmanings, aanmaninge
Verkleinwoord: aanmaninkie
Meervoud van verkleining: aanmaninkies
Betekenis:
• 'n Ernstige aansporing of waarskuwing.
Gebruik:
• Hy het 'n aanmaning ontvang omdat hy nog nie sy rekening vereffen het nie.
Sinoniem:
• aansporing
• kennisgewing
• waarskuwing
Afgelei:
• aanmaningsbrief
Vertaling:
Engels: admonition, exhortation, letter of demand
Nederlands: aanmaning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|