Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oniks
oniks [boodskap #132333] Do, 23 Julie 2020 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oniks
Oniks
oniks
Afbreking: o•niks


Selfstandige naamwoord: oniks
Meervoud: onikse

Betekenis:
• 'n Swart halfedelsteen met strepies.

Gebruik:
• Die Mutual Gebou in Kaapstad se ingang is met wit beaarde oniks versier.

Vertaling:
Engels: onyx
Nederlands: onyx

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lynstaan
Volgende onderwerp: rant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:23:43 MGT 2024