vermakerig [boodskap #132331] |
Do, 23 Julie 2020 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermakerig
Afbreking: ver•ma•ke•rig
Byvoeglike naamwoord: vermakerig
Vergrotende trap: vermakeriger
Oortreffende trap: vermakerigste
Attributief: vermakerige
Partitief: vermakerigs
Betekenis:
• Probeer om snaaks te wees; spottend; tartend; aanstellerig.
Gebruik:
• Zuma het heel vermakerig gesê dat die ANC sal regeer totdat Jesus weer kom.
Afgelei:
• leedvermakerig
• vermakerigheid
Vertaling:
Engels: mocking, posturing
Nederlands: spottend, aanstellerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|