troos [boodskap #132329] |
Do, 23 Julie 2020 16:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
troos
Afbreking: troos
Werkwoord: troos
Verlede tyd: het getroos
Betekenis:
• Steun bied aan iemand wat verdriet of pyn ervaar; bemoedig.
Gebruik:
• Jy moet jou sussie troos as sy huil.
Vertaling:
Engels: comfort, console
Nederlands: troosten
Selfstandige naamwoord: troos
Meervoud: –
Betekenis:
• Iets wat steun by verdriet of pyn bied.
Gebruik:
• Ná sy vrou se dood was sy kinders vir hom 'n troos.
Afgelei:
• Boeretroos
• troosprys
• trooster
• vertroos
Vertaling:
Engels: to comfort, consolation, solace
Nederlands: troost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|