surrogaat [boodskap #132327] |
Do, 23 Julie 2020 15:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
surrogaat
Afbreking: sur•ro•gaat
Selfstandige naamwoord: surrogaat
Meervoud: surrogate
Betekenis:
• Iemand of iets wat die plek van iets of iemand anders inneem.
Gebruik:
• Kunsmatige versoeters word dikwels as surrogaat vir suiker gebruik.
Sinoniem:
• plaasvervanger
• substituut
• vervangmiddel
Afgelei:
• surrogaatma
• surrogaatpa
• surrogaatskap
Vertaling:
Engels: surrogate
Nederlands: surrogaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|