klankwet [boodskap #132322] |
Do, 23 Julie 2020 10:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klankwet
Afbreking: klank•wet
Samestelling: klank + wet
Uitspraak: /ˈklaŋk.vɛt/
Selfstandige naamwoord: klankwet
Meervoud: klankwette
Betekenis:
• 'n Vaste reël oor hoe die klanke van 'n taal oor sy geskiedenis ontwikkel en verander het.
Gebruik:
• Daar is geen klankwet wat bepaal waarom Afrikaans die woord "oomblik" het, terwyl dit in Nederlands ogenblik en in Duits Augenblick in nie.
Afgelei:
• klankwettig
Vertaling:
Engels: sound law
Nederlands: klankwet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|