kwal [boodskap #132303] |
Di, 21 Julie 2020 20:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwal
Afbreking: kwal
Selfstandige naamwoord: kwal
Meervoud: kwalle
Betekenis:
• 'n Jellieagtige holtedier wat in die see dryf (filum Cnidaria).
Gebruik:
• 'n Kwal se lyf is in die vorm van 'n sambreel met tentakels wat na onder hang.
Sinoniem:
• jellievis
• drilvis
Afgelei:
• seekwal
Vertaling:
Engels: jellyfish
Nederlands: kwal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|