kwyn [boodskap #132302] |
Di, 21 Julie 2020 20:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwyn
Afbreking: kwyn
Werkwoord: kwyn
Verlede tyd: het gekwyn
Teenwoordige deelwoord: kwynende
Betekenis:
• Swakker of kleiner word; stadig agteruitgaan of uitteer.
Gebruik:
• Aalwyne wat uit hul natuurlike omgewing verwyder word begin dikwels om te kwyn en gaan uiteindelik dood.
Afgelei:
• kwynend
• kwyning
• wegkwyn
Vertaling:
Engels: to waste away, wither, languish, pine
Nederlands: kwijnen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|