Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » endoparasiet
endoparasiet [boodskap #132297] Di, 21 Julie 2020 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
endoparasiet
Afbreking: en•do•pa•ra•siet
Samestelling: endo- (inwendig) + parasiet


Selfstandige naamwoord: endoparasiet
Meervoud: endoparasiete

Betekenis:
• 'n Parasiete wat binne-in sy gasheer leef.

Gebruik:
• 'n Endoparasiet dring sy gasheer se liggaam binne, soos die dermkanaal, bloedvate in die urienstelsel, lugkanale, en selfs ook in die weefsels.

Antoniem:
• ektoparasiet

Vertaling:
Engels: endoparasite
Nederlands: endoparasiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ektoparasiet
Volgende onderwerp: smid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:26:20 MGT 2024