verwaand [boodskap #132293] |
Di, 21 Julie 2020 07:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwaand
Afbreking: ver•waand
Byvoeglike naamwoord: verwaand
Vergrotende trap: verwaander
Oortreffende trap: verwaandste
Attributief: verwaande
Betekenis:
• Jouself bo andere verhewe voel en jou dienooreenkomstig gedra.
Gebruik:
• Dit is tyd dat ons die verwaande meisie 'n les leer.
Sinoniem:
• aanmatigend
• arrogant
• hooghartig
• hoogmoedig
• snobisties
Antoniem:
• beskeie
Afgelei:
• verwaandheid
Vertaling:
Engels: supercilious, arrogant, conceited
Nederlands: verwaand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|