Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nosie
nosie [boodskap #132288] Ma, 20 Julie 2020 12:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nosie
Afbreking: no•sie


Selfstandige naamwoord: nosie
Meervoud: nosies

Betekenis:
• 'n Benul of begrip van iets; idee; besef.

Gebruik:
• Hy het geen nosie van die leed wat hy die bure aandoen deur so hard in die nag te snork nie.

Vertaling:
Engels: notion, idea
Nederlands: notie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koker
Volgende onderwerp: plaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:39:38 MGT 2024