Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koker
koker [boodskap #132287] Ma, 20 Julie 2020 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koker vir pyle.
'n Koker vir pyle.
koker
Afbreking: ko•ker


Selfstandige naamwoord: koker
Meervoud: kokers
Verkleinwoord: kokertjie
Meervoud van verkleining: kokertjies

Betekenis:
• 'n Smal silindervormig houer waarin iets gebêre kan word; 'n hol huls of skede.
• Apparaat waarmee kos of water gekook word.

Gebruik:
• Hy haal 'n pyl uit sy koker en span sy boog daarmee.
• Sy gebruik die stadige koker om die boontjies gaar te maak.

Spreekwoord:
• Baie pyle in jou koker hê. [Oor baie middele beskik.]

Afgelei:
• drukkoker
• kokervormig
• pylkoker

Vertaling:
Engels: case, socket, container; boiler
Nederlands: koker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: resiteer
Volgende onderwerp: nosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:30:55 MGT 2024