studiemetode [boodskap #132280] |
So, 19 Julie 2020 20:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
studiemetode
Afbreking: stu•die•me•to•de
Samestelling: studie + metode
Selfstandige naamwoord: studiemetode
Meervoud: studiemetodes
Verkleinwoord: studiemetodetjie
Meervoud van verkleining: studiemetodetjies
Betekenis:
• Die manier van leer/studeer.
Gebruik:
• Dit belangrik dat leerders 'n spesifieke studiemetode volg en nie net doelloos voor die boeke sit nie.
Vertaling:
Engels: study method
Nederlands: studiemethode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|