Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ordentlikheid
ordentlikheid [boodskap #132277] So, 19 Julie 2020 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ordentlikheid
Afbreking: or•dent•lik•heid
Samestelling: ordentlik + -heid


Selfstandige naamwoord: ordentlikheid
Meervoud: ordentlikhede

Betekenis:
• Beleefd en met goeie maniere handel.

Gebruik:
• Vriendelikheid en ordentlikheid kos niks!

Sinoniem:
• gemanierdheid

Afgelei:
• ordentlikheidsgevoel
• ordentlikheidshalwe

Vertaling:
Engels: propriety, respectability
Nederlands: ordentelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ordentlik
Volgende onderwerp: vrouebossie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:39:56 MGT 2024