Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jislaaik
jislaaik [boodskap #132274] So, 19 Julie 2020 13:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jislaaik
Afbreking: jis•laaik


Tussenwerpsel: jislaaik

Betekenis:
• Uitdrukking van ligte skok, bewondering of verbasing.

Gebruik:
• Jislaaik, ek het dit nie verwag nie!

Sinoniem:
• allewêreld
• genugtig
• Jeremia
• mensig

Vertaling:
Engels: jeez, goodness, gosh, golly
Nederlands: jeetje, jemig

Nota:
• Waarskynlik afgelei van "Jesus", om die ydellike gebruik van Sy naam te verbloem, hoewel dit deesdae selde so bedoel word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saksofoon
Volgende onderwerp: geveins
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:34:54 MGT 2024