Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saksofoon
saksofoon [boodskap #132273] So, 19 Julie 2020 13:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Saksofone
Saksofone
saksofoon
Afbreking: sak•so•foon


Selfstandige naamwoord: saksofoon
Meervoud: saksofone
Verkleinwoord: saksofoontjie
Meervoud van verkleining: saksofoontjies

Betekenis:
• 'n Blaasinstrument van koper met 'n S-vormige buis (enkelriet) en kleppe.

Gebruik:
• Die saksofoon se klankkleur is 'n mengsel van hout- en koperblaasinstrumente en wissel van die sagte klanke van die fluit tot die breë, ryk klanke van die tjello en die metaalklanke van die kornet.

Wisselvorm:
• saxofoon

Afgelei:
• saksofoonspeler

Vertaling:
Engels: saksofoon
Nederlands: saksofoon

Nota:
• Vernoem van A. Sax wat die saksofoon in die 1840's vir sowel orkes as blaasorkes ontwerp het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkeerslig
Volgende onderwerp: jislaaik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:29:04 MGT 2024