skuiling [boodskap #132262] |
So, 19 Julie 2020 09:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skuiling
Afbreking: skui•ling
Selfstandige naamwoord: skuiling
Meervoud: skuilings
Verkleinwoord: skuilinkie
Meervoud van verkleining: skuilinkies
Betekenis:
• 'n Plek waar iemand veilig is teen die elemente of dreigende gevaar.
Gebruik:
• Dit het begin reën en ons het in 'n grot skuiling gesoek.
Sinoniem:
• beskutting
• skuilplek
• toevlugsoord
• verskansing
• wegkruipplek
Afgelei:
• bomskuiling
• boomskuiling
• nagskuiling
Vertaling:
Engels: shelter, sheltering
Nederlands: schuiloord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|