bleshoender [boodskap #132258] |
So, 19 Julie 2020 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bleshoender
Afbreking: bles•hoen•der
Samestelling: bles + hoender
Selfstandige naamwoord: bleshoender
Meervoud: bleshoenders
Verkleinwoord: bleshoendertjie
Meervoud van verkleining: bleshoendertjies
Betekenis:
• Groot swart watervoël met 'n rooi knop op die voorkop, Fulica cristata.
Gebruik:
• Bleshoenders kom oor groot dele van Afrika en in die suide van Spanje op mere en damme voor.
Vertaling:
Engels: red-knobbed coot, crested coot
Nederlands: meerkoet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|