Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrobbeer
skrobbeer [boodskap #132250] Sa, 18 Julie 2020 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrobbeer
Afbreking: skrob•beer


Werkwoord: skrobbeer
Verlede tyd: het geskrobbeer

Betekenis:
• Iemand streng berispe, teregwys of bestraf.

Gebruik:
• Die onderwysers moet die kinders deeglik skrobbeer as hulle hulle nie gedra nie.

Afgelei:
• skrobbering

Vertaling:
Engels: to caution, reprimand, rebuke
Nederlands: schoonboenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaaldier
Volgende onderwerp: strafskop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:26:36 MGT 2024