naftaleen [boodskap #132242] |
Sa, 18 Julie 2020 14:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naftaleen
Afbreking: naf•ta•leen
Selfstandige naamwoord: naftaleen
Meervoud: naftalene
Betekenis:
• Organiese verbinding, formule C10H8, met twee aromatiese ringe wat gebruik word as grondstof vir plastiek en om motte te dood.
Gebruik:
• Naftaleen is veral as motbal bekend.
Afgelei:
• naftaleenhars
• naftol
Vertaling:
Engels: naphthalene
Nederlands: naftaleen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|