idealis [boodskap #132241] |
Sa, 18 Julie 2020 14:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
idealis
Afbreking: i•de•a•lis
Selfstandige naamwoord: idealis
Meervoud: idealiste
Betekenis:
• Iemand wat mooi ideale nastreef of die filosofie van idealisme aanhang.
Gebruik:
• Die verskil tussen die realis en die idealis is dat die idealis dink terwyl die realis weet.
Antoniem:
• realis
Afgelei:
• idealisme
Vertaling:
Engels: idealist
Nederlands: idealist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|