Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mineraal
mineraal [boodskap #132236] Sa, 18 Julie 2020 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Minerale
Minerale
mineraal
Afbreking: mi•ne•raal


Selfstandige naamwoord: mineraal
Meervoud: minerale
Verkleinwoord: mineraaltjie
Meervoud van verkleining: mineraaltjies

Betekenis:
• 'n Stof wat op natuurlike wyse in die aardkors voorkom.

Gebruik:
• Die kleur van 'n mineraal is sy opvallendste enkele eienskap, maar kan nie as 'n besliste eienskap aanvaar word nie, omdat 'n spesifieke mineraal in meer as een kleur kan kristalliseer.

Sinoniem:
• delfstof

Verwant:
• mineralogie

Vertaling:
Engels: mineral
Nederlands: mineraal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: irrasioneel
Volgende onderwerp: olyfolie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:37:37 MGT 2024