Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kookkuns
kookkuns [boodskap #132232] Sa, 18 Julie 2020 11:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kok wat kos voorberei.
'n Kok wat kos voorberei.
kookkuns
Afbreking: kook•kuns
Samestelling: kook + kuns


Selfstandige naamwoord: kookkuns
Meervoud: kookkunste

Betekenis:
• Die kuns om voedsel (deur dit te kook) vir konsumpsie voor te berei.

Gebruik:
Kookkuns word gesien as 'n kuns, 'n vakgebied, 'n vorm van uitdrukking, ontspanning, maar natuurlik ook 'n noodsaaklike aktiwiteit vir menslike voortbestaan.

Afkorting:
• kookk.

Vertaling:
Engels: cookery
Nederlands: kookkunst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seebodem
Volgende onderwerp: inbreker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:40:04 MGT 2024