Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » isolator
isolator [boodskap #132228] Sa, 18 Julie 2020 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
isolator
Afbreking: i•so•la•tor


Selfstandige naamwoord: isolator
Meervoud: isolators, isolatore
Verkleinwoord: isolatortjie
Meervoud van verkleining: isolatortjies

Betekenis:
• 'n Materiaal wat iets isoleer; weerstand bied teen iets soos koue of die vloei van 'n elektriese stroom.

Gebruik:
• Plastiek is 'n goeie elektriese isolator, omdat min hitte na die plastiek oorgedra word.

Sinoniem:
• isolasie

Vertaling:
Engels: insulator
Nederlands: isolator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haakplek
Volgende onderwerp: kersboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:36:09 MGT 2024