kattebak [boodskap #132226] |
Sa, 18 Julie 2020 09:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kattebak
Afbreking: kat•te•bak
Samestelling: katte + bak
Selfstandige naamwoord: kattebak
Meervoud: kattebakke
Verkleinwoord: kattebakkie
Meervoud van verkleining: kattebakkies
Betekenis:
• 'n Ruimte agter in 'n motor waarin bagasie gelaai word.
Gebruik:
• Die kar het 'n ruim kattebak.
Sinoniem:
• bagasiebak
• diekie (streektaal)
• laairuimte
Vertaling:
Engels: trunk, boot, dickey
Nederlands: kofferbak, laadruimte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|