Betekenis:
• Die hekkie-karakter (#) op 'n sleutelbord, wat gewoonlik as 'n syferaanwyser dien.
• (rekenaarwetenskap) 'n Metadata-etiket, deur 'n voorafgaande #-karakter aangedui, wat op sosiale media gebruik word om inhoud te etiketteer.
Gebruik:
• As u antwoord, gebruik die hustmerk #StopPlaasmoorde.
• Die hutsmerk #FoetsekANC is tans baie gewild.