Betekenis:
• Die steel (stingeltjie) van die meeldraad wat die helmknop dra.
Gebruik:
• 'n Meeldraad bestaan gewoonlik uit 'n stingel, wat die helmdraad genoem word, en 'n helmknop, wat die stuifmeelsakkies (mikrosporangia) bevat.
Vertaling:
Engels: filament
Nederlands: helmdraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.