herbivoor [boodskap #132220] |
Sa, 18 Julie 2020 09:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herbivoor
Afbreking: her•bi•voor
Selfstandige naamwoord: herbivoor
Meervoud: herbivore
Verkleinwoord: herbivoortjie
Meervoud van verkleining: herbivoortjies
Betekenis:
• 'n Dier wat hoofsaaklik plantaardige voedsel vreet.
Gebruik:
• Herbivore (soos takbokke, olifante en perde) se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal.
Sinoniem:
• planteter
• primêre verbruiker
Verwant:
• omnivoor
• karnivoor
Vertaling:
Engels: herbivore
Nederlands: herbivoor
Nota:
• Van Latyn: herba (gras, kruid, plant) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|