Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » namiddag
namiddag [boodskap #132218] Sa, 18 Julie 2020 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
namiddag
Afbreking: na•mid•dag
Samestelling: na + middag


Selfstandige naamwoord: namiddag
Meervoud: namiddae
Verkleinwoord: namiddaggie
Meervoud van verkleining: namiddaggies

Betekenis:
• 'n Aanduiding van 'n tyd tussen 12:00 (die middaguur) en 23:59 (net voor middernag).
• Die tweede helfte van die middag.

Gebruik:
• Ons vergader stiptelik om 12 namiddag.
• Die kinders het die hele namiddag geswem.

Antoniem:
• voormiddag

Afgelei:
• namiddagdiens
• namiddagslapie
• namiddagson

Afkorting:
• nm.

Vertaling:
Engels: afternoon
Nederlands: namiddag


Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nietemin
Volgende onderwerp: bomwerper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:28:51 MGT 2024