Betekenis:
• 'n Groot, plat maaltand agter in die mond.
Gebruik:
• Die tande met die grootste risiko vir tandbederf is die permanente eerste en tweede kiestande as gevolg van hul komplekse oppervlaksanatomie.
Vertaling:
Engels: molartooth, molar
Nederlands: kies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.