genugtig [boodskap #132209] |
Vr, 17 Julie 2020 13:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
genugtig
Afbreking: ge•nug•tig
Tussenwerpsel: genugtig
Betekenis:
• Uitdrukking van verbasing of skok.
Gebruik:
• Genugtig, wat gaan hier aan?
• Goeie genugtig, waar was jy al die tyd?
Sinoniem:
• goeie genade
• liewe hemel
Vertaling:
Engels: good heavens, good gracious, goodness me
Nederlands: lieve hemel, goeie genade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|