Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
keper
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
keper
[
boodskap #132205
]
Vr, 17 Julie 2020 11:53
Leksikograaf
Boodskappe:
20576
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Gekeperde patroon, 4/1.
'n Wapen met 'n golwende keper.
keper
Afbreking: ke•per
Selfstandige naamwoord:
keper
Meervoud:
kepers
Verkleinwoord:
kepertjie
Meervoud van verkleining:
kepertjies
Betekenis:
• 'n Skuins lopende of geribde streep in 'n weefsel.
• Driehoekige vorm (/\) op 'n heraldiese wapen.
Gebruik:
• 'n
Keper
van 4/1 ontstaan wanneer die inslag langs elke vierde draad van die ketting gevoer word.
• Die wapen bevat 'n golwende
keper
.
Spreekwoord:
• Op die
keper
beskou. [Noukeurig nagaan of ondersoek.]
Afgelei:
• keperstof
• keperweefsel
Afgelei:
• gekeper
• gekeperd
• gekeperde
Vertaling:
Engels: twil; chevron
Nederlands: keper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
gekeper
Volgende onderwerp:
demoniem
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Vr Nov 01 16:37:26 MGT 2024