buikdans [boodskap #132202] |
Do, 16 Julie 2020 20:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buikdans
Afbreking: buik•dans
Samestelling: buik + dans
Selfstandige naamwoord: buikdans
Meervoud: buikdanse
Verkleinwoord: buikdansie
Meervoud van verkleining: buikdansies
Betekenis:
• 'n Dansvorm, uit die Midde-Ooste afkomstig, waarby 'n vrou met haar heupe ritmiese bewegings maak.
Gebruik:
• Behalwe dat buikdans 'n kuns is en vermaak verskaf, is dit ook goeie oefening en 'n terapeutiese stokperdjie.
Afgelei:
• buikdanser
• buikdanseres
Vertaling:
Engels: belly dance
Nederlands: buikdans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|