Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diefwering
diefwering [boodskap #132196] Do, 16 Julie 2020 14:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Diefwering voor 'n venster.
Diefwering voor 'n venster.
diefwering
Afbreking: dief•we•ring
Samestelling: dief + wering


Selfstandige naamwoord: diefwering
Meervoud: diefwerings
Verkleinwoord: diefwerinkie
Meervoud van verkleining: diefwerinkies

Betekenis:
• Traliewerk voor 'n venster om inbrekers uit te hou.

Gebruik:
• 'n Dief het homself deur 'n venster se diefwering gewurm om by 'n skootrekenaar uit te kom,

Vertaling:
Engels: burglar bars, burglar‐proofing
Nederlands: inbrekerramen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papierhoed
Volgende onderwerp: vroetel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:35:52 MGT 2024