Betekenis:
• Die SI-eenheid waarmee tyd gemeet word, aangedui met die simbool s.
• 'n Eenheid van hoeke; boogsekonde.
• 'n Kort hoeveelheid tyd; oomblik.
Gebruik:
• 'n Minuut bestaan uit 60 sekondes.
• Een sekonde is 'n 1/3600ste deel van 'n graad.
• Het jy 'n sekonde?
Sinoniem:
• boogsekonde
• oomblik
Hiperoniem:
• interval
Afkorting:
• sek.
Vertaling:
Engels: second
Nederlands: seconde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.