lieplapper [boodskap #132176] |
Wo, 15 Julie 2020 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lieplapper
Afbreking: liep•lap•per
Selfstandige naamwoord: lieplapper
Meervoud: lieplappers
Verkleinwoord: lieplappertjie
Meervoud van verkleining: lieplappertjies
Betekenis:
• 'n Nikswerd persoon of rondloper.
Gebruik:
• Hy is 'n regte lieplapper.
Sinoniem:
• deugniet
• leeglêer
• liplap
• niksnut
Vertaling:
Engels: loafer, no-good, ne’er‐do‐well
Nederlands: liplap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|