tentatief [boodskap #132170] |
Wo, 15 Julie 2020 17:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tentatief
Afbreking: ten•ta•tief
Byvoeglike naamwoord: tentatief
Vergrotende trap: tentatiewer
Oortreffende trap: tentatiefste
Attributief: tentatiewe
Betekenis:
• Voorlopig vasgestel; hangende verdere bevestiging.
Gebruik:
• Die bestaan van die Higgsboson is op 14 Maart 2013 tentatief deur die Europese Organisasie vir Kernnavorsing (CERN) bevestig.
Sinoniem:
• provisioneel
• preliminêr
• voorlopig
Vertaling:
Engels: tentative
Latyn: ad interim
Nederlands: tentatief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|