Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glikoliese
glikoliese [boodskap #132163] Di, 14 Julie 2020 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glikoliese
Afbreking: gli•ko•lie•se


Selfstandige naamwoord: glikoliese
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Reaksie in lewende selle waarby glukose met behulp van ensieme in tien stappe afgebreek word tot pirodruiwesuur.

Gebruik:
Glikoliese is 'n anaërobiese proses wat in die sitosol plaasvind, waar glukose stapsgewys afgebreek word in pirodruiwesuur, koolstofatome en klein hoeveelhede ATP.

Vertaling:
Engels: glycolysis
Nederlands: glycolyse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: modieus
Volgende onderwerp: sitosol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:27:09 MGT 2024