Betekenis:
• 'n Vlag op 'n stok, wat in die hoek van 'n sportveld geplant is.
Gebruik:
• As die rugbybal of baldraer 'n hoekvlag of hoekvlagpaal raak sonder om andersins in die grens of doelgrens te wees, gaan spel voort, tensy die bal teen die vlagpaal gedruk word.
Vertaling:
Engels: corner flag
Nederlands: hoekvlag, cornervlag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.