Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spanmaat
spanmaat [boodskap #132159] Di, 14 Julie 2020 15:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spanmaat
Afbreking: span•maat
Samestelling: span + maat


Selfstandige naamwoord: spanmaat
Meervoud: spanmaats
Verkleinwoord: spanmaatjie
Meervoud van verkleining: spanmaatjies

Betekenis:
• Persoon wat saam met jou in dieselfde span speel.

Gebruik:
• Jy moet die bal mooi vir jou spanmaat aangee, sodat hy nie die bal verloor of die opponente dit onderskep nie.

Sinoniem:
• medespeler
• kollega
• spangenoot
• spanlid

Antoniem:
• teenstander

Vertaling:
Engels: teammate
Nederlands: teamgenoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oortreding
Volgende onderwerp: hoekvlag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:23:04 MGT 2024