doelskop [boodskap #132153] |
Di, 14 Julie 2020 14:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doelskop
Afbreking: doel•skop
Samestelling: doel + skop
Selfstandige naamwoord: doelskop
Meervoud: doelskoppe
Verkleinwoord: doelskoppie
Meervoud van verkleining: doelskoppies
Betekenis:
• 'n Skop na die doelgebied (soos die doelpale van 'n rugbyveld, of die doelhok van 'n sokkerveld) om punte aan te teken.
Gebruik:
• Die losskakel slaag met 'n doelskop en 2 strafdoele.
Afgelei:
• doelskopper
Vertaling:
Engels: goal-kick
Nederlands: doelskop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|