haardroër [boodskap #132152] |
Di, 14 Julie 2020 13:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haardroër
Afbreking: haar•dro•ër
Samestelling: haar + droër
Selfstandige naamwoord: haardroër
Meervoud: haardroërs
Verkleinwoord: haardroërtjie
Meervoud van verkleining: haardroërtjies
Betekenis:
• Apparaat wat warm lug blaas waarmee nat hare drooggeblaas word.
Gebruik:
• Sy gaan nie op vakansie sonder haar haardroër nie.
Vertaling:
Engels: hair dryer
Nederlands: haardroger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|