Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rib
rib [boodskap #132151] Di, 14 Julie 2020 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ribbekas van 'n mens.
Die ribbekas van 'n mens.
rib
Afbreking: rib


Selfstandige naamwoord: rib
Meervoud: ribbe, ribbes
Verkleinwoord: ribbetjie
Meervoud van verkleining: ribbetjies

Betekenis:
• (anatomie) Een van die plat, boogvormige bene wat 'n mens of dier se borskas omsluit.
• (voeding) 'n Stukkie vleis van die ribbes van 'n dier wat as 'n gereg voorgesit word.

Gebruik:
• Hy het 'n rib gebreek. 'n Mens het 12 ribbes.
• Vanaand braai ons rib.

Afgelei:
• ribbekas
• ribspiere
• ribstuk

Vertaling:
Engels: rib, rafter
Nederlands: rib

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekskuus
Volgende onderwerp: haardroër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:35:45 MGT 2024