Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filosoof
filosoof [boodskap #132146] Ma, 13 Julie 2020 16:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
filosoof
Afbreking: fi•lo•soof


Selfstandige naamwoord: filosoof
Meervoud: filosowe

Betekenis:
• Iemand wat filosofie beoefen.

Gebruik:
• Aristoteles was 'n antieke Griekse filosoof en wetenskaplike wat 'n groot invloed op Westerse denke gehad het.

Sinoniem:
• wysgeer

Vertaling:
Engels: philosopher
Nederlands: filosoof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trompet
Volgende onderwerp: fisioloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:34:19 MGT 2024