Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ferm
ferm [boodskap #132143] Ma, 13 Julie 2020 11:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ferm
Afbreking: ferm


Byvoeglike naamwoord: ferm
Vergrotende trap: fermer
Oortreffende trap: fermste
Attributief: ferm, ferme
Partitief: ferms

Betekenis:
• Wat die indruk van krag, stewigheid of beslistheid gee.

Gebruik:
Ferm optrede is soms noodsaaklik.

Sinoniem:
• bestendig
• stewig
• onbeweeglik

Afgelei:
• fermheid

Vertaling:
Engels: firm, steady, solid, robust
Nederlands: ferm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kopskerm
Volgende onderwerp: glimwurm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:22:51 MGT 2024