Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopskerm
kopskerm [boodskap #132142] Ma, 13 Julie 2020 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kopskerm
Afbreking: kop•skerm
Samestelling: kop + skerm


Selfstandige naamwoord: kopskerm
Meervoud: kopskerms
Verkleinwoord: kopskermpie
Meervoud van verkleining: kopskermpies

Betekenis:
• Toerusting wat die kop teen impak en beserings beskerm.

Gebruik:
• Al die krieketspelers moet 'n kopskerm op die veld dra.

Vertaling:
Engels: head guard
Nederlands: hoofdbeschermer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwelm
Volgende onderwerp: ferm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:23:58 MGT 2024