Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » burokraties
burokraties [boodskap #132139] Ma, 13 Julie 2020 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
burokraties
Afbreking: bu•ro•kra•ties


Byvoeglike naamwoord: burokraties
Attributief: burokratiese

Betekenis:
• Van, volgens die burokrasie (die rigiede, omslagtige en vertragende handeling en hantering van sake).

Gebruik:
• Die maatskappy se prosesse is baie burokraties en voorskriftelik.
Burokratiese rompslomp en voorgestelde nuwe wetgewing kan veroorsaak dat al hoe minder vermag word.

Vertaling:
Engels: bureaucratic, red‐tapey
Nederlands: bureaucratisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: assegaai
Volgende onderwerp: talm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:12:33 MGT 2024