Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sodanig
sodanig [boodskap #132133] So, 12 Julie 2020 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sodanig
Afbreking: so•da•nig


Voornaamwoord: sodanig
Attributief: sodanige

Betekenis:
• Op so 'n wyse; met die eienskap dat; van hierdie aard.

Gebruik:
• Die vrou by wie kanker gediagnoseer is, het sodanig herstel dat sy uit die hospitaal ontslaan is.

Sinoniem:
• dusdanig

Vertaling:
Engels: as such; in such a way
Nederlands: zodanig

Nota:
• Sodanig is 'n aanwysende voornaamwoord of 'n bywoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snoepie
Volgende onderwerp: mensaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:32:21 MGT 2024