snoepie [boodskap #132132] |
So, 12 Julie 2020 15:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snoepie
Afbreking: snoe•pie
Selfstandige naamwoord: snoepie
Meervoud: snoepies
Verkleinwoord: snoepietjie
Meervoud van verkleining: snoepietjies
Betekenis:
• Winkel wat lekkernye of voedselitems verkoop, soos sjokolade, roomys, skyfies, worsbroodjies, pasteie, ens.
Gebruik:
• Die hoofdoel van die snoepie is om 'n diens aan leerders en ouers te bied, maar kan ook help om skoolfondse aan te vul.
Sinoniem:
• snoepwinkel
Vertaling:
Engels: tuck shop, sweet shop, candy store
Nederlands: snoepwinkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|