tjom [boodskap #132129] |
So, 12 Julie 2020 14:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tjom
Afbreking: tjom
Selfstandige naamwoord: tjom
Meervoud: tjomme
Verkleinwoord: tjommie
Meervoud van verkleining: tjommies
Betekenis:
• 'n Hegte vriend.
Gebruik:
• Tom en sy tjom speel videospeletjies.
Wisselvorm:
• tjomma
Sinoniem:
• kameraad
• maat
• maker
• vriend
Vertaling:
Engels: chum, buddy, pal, mate, comrade
Nederlands: makker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|